Friday 8 July 2011

Naturally Naughty

Gwynneth se muffins het ook nou hulle eie blog:

http://naturallynaughty.wordpress.com/

Op die blog is daar 'n paar fotos van Donderdag se mark.
Kom kuier gerus Saterdag vir ons op Porters Market in Tokai.


Mooibly!
Dirk

4 comments:

Veronica said...

Hello ook van Kaapstad. My Afrikaans is nie so goed nie maar ek is bly om jou blog te kry. Ek is nuut in die blog wereld en ook van Kaapstad. Sal lekker hier kom kuier op jou werf om te sien wat kook!

Veronica
www.tasselsandtwigs.blogspot.com

Dirk said...

Dankie vir die besoek Veronica! Dit is goed om nuwe mense te ontmoet. Geniet jou naweek en kom loer gerus weer in.
Dirk

Johann Conradie said...

UITEINDELIK - 'n Blog vir die Afrikaner folk. Ek kan nie aan jou beskryf hoe lank ek al vir 'n ordentlike Afrikaanse kos blog soek nie. Nie dat ek disleksies is nie - eerder omdat ek daarvan hou om dinge in my moeder taal te doen. Verwag my maar in Tokai Saterdag - Ek gaan beslis kom gesig wys. Mal oor jou blog Dirk - Werklik!

Dirk said...

Haai Johan

Ons is ongelukkig nie meer by die mark op Saterdae nie, dit was nie die moeite werd finansieel nie.

Jis, ek is bly jy geniet die blog en dis lekker om goeie feedback te kry! Ek voel egter nou skuldig want ek het HEELWAT materiaal wat ek al wou opsit maar nog nie daarby uitgekom het nie. Kommentaar soos joune is genoeg motivering daarvoor en ek sal 'n plan maak so hou dit dop!

Groete!
Dirk